Month: July 2014

10 Feite oor Generaal J.B.M Hertzog

(Foto: Genls. JBM Hertzog en Jan Smuts voor die parlement waarskynlik 1938) Hy was ‘n vurige voorstander van die behoud van Nederlands as kultuurtaal vir die Afrikaner. Hy het ‘n leidende rol gespeel in die stigting van die Zuid-Afrikaanse Akademie voor Taal, Letteren en Kunst wat op 2 Julie 1909 opgerig is. Was onderbevelvoerder van die […]

Lees meer

Waar kom Volkspele vandaan?

In 1912 het S.H Pellissier ‘n skrynwerk kursus in Swede gedoen toe klomp jongmense saans kleurvolle volksdrag van hulle onderskeie lande aangetrek en sang en dans beoefen. Die Suid-Afrikaners was toe die enigstes wat nie kon deelneem nie is dit toe Pellissier besluit om die eerste maal in 1914 tydens ‘n Sondagskoolpiekniek op ‘n plaas […]

Lees meer