Month: October 2014

Mikrogolf Melkkos

Melkkos is so Afrikaans soos biltong, ingelegte perskes en braai. Maar hoe kan jy vinnig ‘n melktert aanmekaar slaan as jy jou skoonfamilie wil beïndruk? Maak dit in die mikrogolf:

(more…)

Lees meer

7 feite oor Generaal de Wet

Generaal De Wet
Generaal De Wet

Generaal de Wet het die Eerste Vryheidsoorlog, Slag van Laingsnek, Slag van Ingogo, Slag van Majuba, Tweede Vryheidsoorlog, Slag van Sannaspos en die Slag van Reddersburg oorleef. Hier is ‘n paar feite oor dié held:

(more…)

Lees meer

5 Kitsfeite oor Generaal de la Rey

Koos de la Rey
Generaal Koos de la Rey

Raai wat het hulle op de la Rey se plaas gekry, wat hy altyd saam hom gedra het en sy laaste woorde aan Louis Botha….hier is ‘n paar kitsfeite oor de la Rey:

(more…)

Lees meer

Top 6 braai wenke

braaivleis
Moet nooit die geur van bees dood braai nie, hy is immers klaar dood

Afrikaans, De la Rey en braaivleis gaan hand aan hand. Met jou nuwe Afrikander t-hemp gaan jy spoggerig lyk langs die braai, nou moet jy net seker maak jou braaiwerk is net so spoggerig.

(more…)

Lees meer

Hendrik Potgieter

Hendrik Potgieter
Hendrik Potgieter – vandag kan die mure van sy opstal steeds op die plaas “Witstinkhoutboom” gesien word

Andries Hendrik Potgieter is gebore op 19 Desember 1792 as seun van Hermanus Potgieter en Petronella Margaretha Kruger.  Volgens beskrywings was hy ‘n lang man (oor 1.8 m lank), sterk gebou met donkerbruin hare met ‘n baard wat ‘n rooi skynsel gehad het.

(more…)

Lees meer

Andries Pretorius

Andries Pretorius
Andries Pretorius – Held van die Slag van Bloedrivier en die stad Pretoria is na hom vernoem

Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius is op 27 November 1798 in Graaf-Reinet gebore as ‘n 5de geslag afstammeling van die Pretorius stamvader wat in 1666 aan die Kaap aangekom het. Pretoria is vernoem na dié bekende Voortrekker leier wat ‘n leidende rol by die Slag van Bloedrivier gespeel het.

(more…)

Lees meer

Louis Trichardt

Louis Trichardt
Louis Trichardt (1793 – 1838) – die eerste setlaar aan die Kruger Nasionale Park

Louis Tregardt (somtyds gespel Trichardt) is in 1783 in die Swellendam distrik gebore as die oudste van die vier kinders van Carolus Johannes Tregard en sy vrou Anna Elisabeth Nel.  Hy was die kleinseun van die stamvader Carolus Gustav Tregard wat uit Swede na die Kaap gekom het.  Tregardt boer op die Oos grens as ‘n welgestelde boer tot 1835 voordat hy deel vorm van die Groot Trek.  Hy verlaat die Kaapkolonie en trek vanaf Mei 1836 tot Augustus 1837 na wat vandag Limpopo is saam met agt ander gesinne.  Die trek van Hans van Rensburg het later by hulle aangesluit.

(more…)

Lees meer

Toespraak van Genl. C.R de Wet

Genl. C.R de Wet
Genl. C.R de Wet

Hier volg uittreksels van Genl. C.R de Wet se toespraak met die opening van die Vrouemonument, wat veral klem gelê het op volksgenote wat op God gerig moet wees soos wat die Hugenote gedoen het:

“Dit is opgerig as ‘n volk se hulde aan die die gedagtenis van sy dierbares.”

(more…)

Lees meer