Month: January 2015

Wie was Piet Cronjé?

Piet Cronje
Generaal Piet Cronjé onder die boom na sy oorgawe by die Slag van Paardeberg

Boeregeneraal, Pieter Arnoldus Cronjé, beter bekend as Piet Cronjé was ‘n Generaal tydens beide die eerste Vryheidsoorlog van 1880-1881 en die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902.

(more…)

Lees meer

Die Slag van Spioenkop

Slag van Spioenkop
Gesneuwelde Britse soldate in loopgrawe

Dit was die aand van 23 Januarie toe die Britse magte in Natal (so 38km van Ladysmith af) die rotsagtige koppie, Spioenkop, wou beset. (more…)

Lees meer

Jan Celliers, digter en taalstryder

Jan Celliers - digter
Jan Celliers – veral geken as digter oor die vernietigende effek van Anglo-Boereoorlog

Jan Francois Elias Celliers (1865-1940), eerder bekend as Jan F.E. Celliers, is gebore op 12 January 1865 en was ‘n Afrikaanse digter en taalstryder.

(more…)

Lees meer

Vreemde vegters in die Anglo-Boereoorlog

Die Anglo-Boereoorlog was vol dapper helde, legendariese leiers en ‘n handvol bittereinders, maar hulle het beslis in alle vorme en  geure gekom. Hier is ‘n paar vreemde vegters tydens die Anglo-Boereoorlog:

Lees meer

Jan van Riebeeck – voor 1652

Die ware gesig van Jan van Riebeeck, die man wat verantwoordelik is vir die volksplanting van die Afrikaner in Suid- Afrika.
Die ware gesig van Jan van Riebeeck, die man wat verantwoordelik is vir die volksplanting van die Afrikaner in Suid- Afrika.

Hoewel niemand presies seker is van die datum nie, word daar beweer dat Johan Anthoniszoon van Riebeeck op 21 April 1619 in Colemburg, Nederland gebore is.  Jan se kinderjare was hartseer, sy ma is oorlede toe hy 10 jaar oud was en hy het verder in die huis van sy oupa grootgeword.   Sy pa, Anthonij van Riebeeck was ‘n skeepskaptein en was gereeld weg van die huis af.  Jan se oupa het dus ‘n belangrike rol in sy jong lewe gespeel.

(more…)

Lees meer

C.J Langenhoven – sy beste aanhalings

C.J Langenhoven
Cornelis Jakobus Langenhoven is op 13 Augustus gebore maar het blykbaar sy verjaarsdag elke jaar op 12 Augustus gevier.

C.J Langenhoven (of “Sagmoedige Neelsie”) het, sonder dat jy dit selfs mag agterkom, elkeen van ons se lewens beïnvloed. Die Stem van Suid-Afrika het uit sy pen gekom en hy het nie net Afrikaans verryk nie, maar aan die taal ‘n wysheid, ‘n simbool en ‘n betekenis gegee. Hier is ons top 26 aanhalings van C.J Langenhoven:

(more…)

Lees meer