Month: February 2015

Die Heldesaal

Fries
Fries in die heldesaal van die Voortrekkermonument, Pretoria

Hoekom ‘n Heldesaal bou? Nie net is dit ‘n belangrike herinnering aan die leiers en die helde van die Groot Trek nie, maar is dit ook ‘n simbool wat mens nederig aan die gelofte van 16 Desember 1838 herinner .

(more…)

Lees meer

Suikerbossie – ek wil jou hê…

Lirieke van die bekende liedjie: Suikerbossie:

Suikerbossie, ‘k wil jou hê, Suikerbossie, ‘k wil jou hê, Suikerbossie, ‘k wil jou hê; wat sal jou mamma daarvan sê?

(more…)

Lees meer

Die standbeeld van Paul Kruger

Paul Kruger
Paul Kruger standbeeld met sy vier krygers in Kerkplein, Pretoria

Een van Paul Kruger se goeie vriende, Sammy Marks, was ‘n suksesvolle entrepreneur en ‘n Joodse immigrant wat na Suid-Afrika gekom het.

(more…)

Lees meer

Die storie van Racheltjie de Beer

Racheltjie de Beer
Racheltjie de Beer pronk ook op die 10 Ora-noot wat in die dorpie van Orania gebruik word

Een van ons grootste vroulike volkshelde is maar nog ‘n jong meisie gewees toe sy haar durf en onselfsugtige liefde bewys het.  Racheltjie de Beer het haar lewe opgeoffer om die lewe van haar jonger boetie te red.  Die storie loop so…

(more…)

Lees meer

Paul Kruger se familiebybel

Bybel
Voorbeeld van ‘n Voortrekker Staatsbybel vanuit dieselfde eeu

Die Familiebybel van Paul Kruger is op 27 Desember 1864 aan hom gegee deur dominee Karl Hohls van die Hermannsburg-sendingstasie.  Dit was ‘n Staatsbybel gedruk in 1686 deur Marcus Doornick & CO.  Die Bybel is versier met koperbeslag op die hoeke van die omslag en het nie ‘n knip nie.

(more…)

Lees meer