Month: March 2015

115 jaar oue brief

Brief
Oorspronklike korrespondensie tydens die Anglo-Boereoorlog

De Afrikander het onlangs in die Pretoria argief gaan loer. Hier is ‘n brief wat tydens die Anglo-Boereoorlog geskryf is. Dit is korrespondensie vermoedelik tussen die Vrystaatste Sekretaris en die Staatsekretaris waar daar verwys word na Britse soldate in Bloemfontein. Sy transkripsie lees:

                                                           (more…)

Lees meer

Louis Botha

Louis botha
Generaal Louis Botha (27 September 1862 – 27 Augustus 1919)

Een van die politici wat na die Anglo-Boereoorlog tot mag gegroei het was Louis Botha. Bitter min mense besef dat Botha nie alleenlik eerste minister van SA was nie maar ook ‘n suksesvolle Boere Generaal was tydens the Anglo-Boereoorlog.

(more…)

Lees meer

Die Mishoop vergadering

Mishoop vergadering 1912
Mishoop vergadering 1912

Op 28 Desember 1912 is ʼn belangrike vergadering in Prinsepark in Kerkstraat gehou. Hierdie vergadering was die eerste heropbloei van Afrikaner nasionalisme na die Anglo-Boereoorlog.

(more…)

Lees meer

Die Heldin van Grahamstad

Grahamstad vandag
Grahamstad vandag

Elizabeth Salt is bekend as die Heldin van Grahamstad.  Sy was van Franse afkoms, haar van was oorsproklik Covare, en is later met ‘n Britse soldaat getroud.  Sy was vier en dertig jaar oud toe sy op 22 April 1819 tydens die Slag van Grahamstad ‘n heldedaad verrig het.

(more…)

Lees meer

Die onberoemde bevelvoerder van die Slag van Majuba

Nicolaas Jacobus Smit
Nicolaas Jacobus Smit – bevelvoerder tydens die Slag van Majuba

Generaal Nicolaas Jacobus Smit [1837-1896], was die bevelvoerder van die Boere magte tydens die Slag van Ingogo en die Slag van Majuba. Hy is nie aldag so beroemd soos ander generale nie maar het ‘n sleutel rol gespeel in een van die beroemste slagte tydens die Eerste Vryheidsoorlog.

(more…)

Lees meer

Die Slag van Majuba

Majuba
Majuba berg waar Generaal Colley se graf vandag nog staan

De Afrikander Handelshuis (D.A.H) was die afgelope naweek by die herdenking van die Slag van Majuba. Elke jaar word die slag herdenk as ‘n oorwinning teen die onderdrukking van Brittanje en die beëindiging van die Eerste Vryheidsoorlog. Hier volg die storie van 27 Februarie 1881:

(more…)

Lees meer