Month: April 2015

Paul Kruger se laaste boodskap voor sy dood

Paul Kruger se laaste boodskap

Paul Kruger se begrafnis was op die plek waar sy laaste boodskap aan Afrikaners voorgelees is.  Toesprake is gehou deur Burger, De Wet en Botha.  Botha het ook die laaste brief wat hy vanaf President Kruger ontvang  het voorgelees, dit was Kruger se laaste boodskap aan sy mense. Kruger het in 1900 na Europa gereis […]

Lees meer
voortrekkers

Die eerste Afrikaanse film

“De Voortrekkers” in 1916 was die eerste Afrikaanse film. Dit het die storie van die Voortrekkers vertel en ook die Slag van Bloedrivier. Die Amerikaanse regisseur Harold Shaw is spesiaal na Suid-Afrika gebring vir die film en hy het saam met Gustav Preller aan die verhaal gewerk. Dit was natuurlik nie maklik om die die Slag van Bloedrivier […]

Lees meer

Die “Dorslandtrekkers”

dorsland
Dorsland Trekkers na Angola

Tussen 1875-1905 het baie Boere die Transvaal verlaat in wat ons vandag die ‘Dorslandtrek’ noem. Dit was in werklikheid ‘n reeks trekke uit Transvaal na die Kalahari tot in Angola.

(more…)

Lees meer

De Villebois – Franse skrywer, adelike en vryheidstryder

De-Villebois-Mareuil
Graaf Georges De Villebois-Mareuil

Min mense besef waar die straatnaam De Villebois in Pretoria vandaan kom. Dié straat is vernoem na George de Villebois-Mareuil, ‘n Franse militêre leier en skrywer wat aan die kant van die Boere kom veg het tydens die Anglo-Boereoorlog.

(more…)

Lees meer

Beskerm jou erfenis

Die Banneling-monument wat in 1983 by die Vrouemonument in Bloemfontein opgerig is
Die Banneling-monument wat in 1983 by die Vrouemonument in Bloemfontein opgerig is

In die laaste paar dae is daar hewige oproer in die media oor die vandalisering van monumente en aanklagtes teen die erfenis van Afrikaners.  Vandalisering van die geskiedenis van ‘n ander gemeenskap is ‘n aanklagte op jou eie kultuur en geskiedenis, deur juis ander se geskiedenis te probeer afbreek is jy self besig om jou eie geskiedenis donker in te kleur. Dit is ‘n daad van hoogverraad teen jou medemens en ‘n verklaring wat sê “ek respekteer jou nie”.

(more…)

Lees meer

Die Bezuidenhouts van Modderspruit

Zoeloe aanval
Uitbeelding van ‘n tipiese Zoeloe-aanval op Trekkers

In 1838, kort na Retief en sy 70 manskappe deur Dingaan gedood is het daar menigde aanvalle op trekker-groepies in Natal plaasgevind.  Een so aanval was op die Bezuidenhout kamp wat langs die Modderspruit, een van die vertakkings van die Bloukransrivier gestaan het.  Die kampie het uit vyf waens en drie tente bestaan en het slegs drie volwasse mans gehuisves asook sewe vrouens en dogters en twee seuns.

(more…)

Lees meer

Interresante feite oor Afrikaans

taal
“Dit is ons erns” – soos aangebring by die Taalmonument in die Paarl

 

  • Afrikaans is die derde jongste Germaanse taal wat amptelik erken is.  Faroërs is die tweede jongste en Luxemburgs die jongste.

(more…)

Lees meer

Die Geskiedenis van Afrikaans

Afrikaans
Die herkoms van Afrikaans

Met die 90ste verjaarsdag van Afrikaans vanjaar vier ons graag ons taal se geskiedenis!  Hier volg ‘n paar blitsfeite oor die ontwikkeling van die Afrikaanse taal:

(more…)

Lees meer