Month: May 2015

Jackie

Jackie die bobbejaan vereer as oorlogsheld

Voor die Eerste Wêreld-oorlog was Jackie die troeteldier van die Marr gesin wat buite Pretoria, in wat nou Villieria is, gebly het.  Toe Albert Marr opgeroep is vir diens in die 3rde Transvaalse Reglement het hy gevra of hy sy troeteldier, Jackie kan saambring.  Teen alle verwagtinge is hy toestemming gegee om die bobbejaan saam […]

Lees meer
Irene konsentrasiekamp

Irene konsentrasiekamp – naamlys

Die Irene konsentrasiekamp is op 2 November 1900 geopen  en is bekend vir die haglike omstandighede waarin mense in dié kamp aangehou is. Die “Irene Primary school” langs die kerkhof is in September 1901 gestig vir die kinders in die konsentrasiekamp. Die kamp is later uitgebrei met die oorplasing van die Nylstroomkamp aan die suidekant van die […]

Lees meer
Voortrekkermonument

5 feite oor die Voortrekkermonument

Die Voortrekkermonument in Pretoria het ‘n sagte plekkie in meeste Afrikaners se harte.  Dié masiewe graniet-struktuur dien as ‘n monument vir die Voortrekkers wat die Kaap tussen 1835 en 1854 verlaat het. Dit is ‘n herinnering van Voortrekekrs se deursettingsvermoëe en vernuf en daarom ook ‘n belangrike simbool vir Afrikaners. Verfris jou kennis oor die monument en […]

Lees meer