Month: July 2015

Mafikeng

‘n Brief uit Mafikeng konsentrasiekamp

Die konsentrasiekamp in Mafikeng is naby die Molopo-rivier opgerig gedurende die Anglo-Boereoorlog. Van die kamp is daar vandag 2 kerkhowe waar die afgestorwenes begrawe is.  Die grootste kerkhof bestaan uit 825 grafte waarvan 33 grafte die van mans is wat tydens die beleg van Mafikeng dood is.  ‘n Tweede kerkhof is vandag in die middel […]

Lees meer