Month: April 2016

Waarmee ons nou besig is…

Ons is ‘n handjie vol mense hier in Pretoria wat die afgelope 2-3 jaar besig is om te probeer uitpluis wat dit is van Afrikaner-wees wat mense trots maak. Met elke t-hemp ontwerp is dit ons groot vraag – “Wat gaan jou hoendervleis gee as jy die t-hemp oor jou kop trek”. Nou ja dit […]

Lees meer