Foto: Die vrouelaers wat rond getrek het gedurende die oorlog. Sommige het so geswerf, en voor die engelse gevlug dat hulle nooit in die konsentrasie kampe in was nie. Hulle het soms in die walle van spruite geskuil, in grotte en in berge of koppies.