Month: May 2017

Wil jy vir De Afrikander Handelshuis werk?

Is jy onsettend nederig, honger vir uitdagings, gemaklik met probleme oplos en verskriklik passievol oor Afrikaans? Doen dan aansoek om by die enigste Afrikaanse winkel van sy soort te kom werk! (more…)

Lees meer
Jan-Jou Bielie

Jan – Jou Bielie (2)

Op Saterdag 6 April 1652 vaar Jan van Riebeeck en sowat 90 man Tafelbaai binne.  Van die begin van die nedersetting ervaar die settelaars heelwat probleme.  Die hout waarvan die eerste plankutjies gebou moes word is heel onder in die skepe gelaai en die vroue wat die reis meemaak moet vir die eerste twee weke aan boord bly terwyl die mans probeer skuilings bou.

(more…)

Lees meer
Jan van Riebeeck met sy aankoms aan die Kaap

Jan – Jou Bielie

Jan (of eerder Johan Anthoniszoon) van Riebeeck is op 21 April 1619 in Culemborg in Nederland gebore.  Sy ma is op ʼn vroee ouderdom oorlede en sy pa was gereeld we op reis.  Bronne verskil oor die ouer van Riebeeck se beroep – sommiges meen dat hy ʼn skeepskaptein was en ander dat hy ʼn skeepsdokter was soos sy seun later sou word.  Nadat Jan gekwalifiseer het as skeepsdokter is hy in diens geneem van die VOC en het hy na die Ooste vertrek.  Oppad na die Ooste sink hul skip naby die kus van Sierra Leon.  Gelukkig is al die bemanning gered maar hul bereik eers die Ooste ʼn jaar later.

(more…)

Lees meer
De Afrikander Handelshuis

Pretoria kry sy eerste eg-Afrikaanse winkel

Die grootste Afrikaanse winkel van sy soort, De Afrikander Handelshuis (D.A.H), het amptelik sy deure by die Voortrekkermonument oopgemaak.

“Ons maak mense trots op Afrikaners – op ’n moderne wyse,” sê Liza-Mari Oberholzer, mede-eienaar van De Afrikander Handelshuis. (more…)

Lees meer