Day: December 16, 2017

Gelofte

Die Gelofte

Die gelofte is elke dag vir sewe dae vanaf 9 Desember1838 tot en met 15 Desember 1838 afgelê. Dit was afgelê by Wasbankspruit (so genoem omdat die Voortrekkers daar hul wasgoed gewas het) deur Sarel Cilliers. Sedertdien word Geloftedientse en -feeste jaarliks georganiseer om die gebeure te herdenk.

Lees meer