Month: May 2018

appelkoos konfyt

Resep vir die beste appelkooskonfyt

Soek jy iets om ‘n eenvoudige broodjie of botterbroodjie (scone)  lewe te gee? Hierdie appelkooskonfyt is nie net lekker nie, dit bevat ook talle gesondheidsvoordele. Dit kan byvoorbeeld kanker voorkom aangesien dit ‘n hoë bron van pektien is. Swanger vroue word ook aangeraai om dit te eet, aangesien dit ook die kanse van spina bifida en neuraalbuisdefekte in ongebore babas voorkom. Hou egter matigheid voor oë, want te veel van ‘n goeie ding  kan ook nadelig wees! As gevolg van die hoë suikerinhoud kan dit lei tot diabetes. Maar ons elkeen kort nou en dan ‘n soet konfytjie om ons op te beur! (more…)

Lees meer
AD56

Advertensies uit die 1900’s

Ons het op ‘n ou telefoonboek afgekom met interessante advertensies uit die 1900’s. Dit gee mens ‘n blik op watter besighede in Pretoria se middestad was, die tipe dekor wat in mode was en toe Cafe Riche dié plek in Pretoria was om uit te hang. (more…)

Lees meer