5 Feite oor die Protea

5 Feite oor die Protea

  • Die Koning-Protea (Protea cynaroides) is ook bekend as die reuseprotea, koningsuikerbos of heuningpot
  • Die Protea is een van vyf nasionale simbole van Suid-Afrika.
  • Daar word ook na die Suid-Afrikaanse krieketspan as die “Proteas” verwys.
  • Die Koning Protea is die grootste van sy soort en kom voor in die suid-westelike en Suidelike areas in die Wes-Kaap.
  • Die Protea is vernoem na Proteus, ‘n Griekse mitologiese seekoning wie oor die mag beskik het om te weet van alle dinge wat in die verlede gebeur het, asook dinge wat in die toekoms sou gebeur. Proteus sou van vorm verander in ‘n poging om weg t e kruip vir mense wat sy insig oor iets wou hê.  Net soos Proteus, kan ‘n Protea in verskillende vorme voorkom.

 

protea cricket

protea

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *