Die Geskiedenis van Afrikaans

Afrikaans
Die herkoms van Afrikaans

Met die 90ste verjaarsdag van Afrikaans vanjaar vier ons graag ons taal se geskiedenis!  Hier volg ‘n paar blitsfeite oor die ontwikkeling van die Afrikaanse taal:

  • Teen 1800 word die volgende omgangsvariëteite aan die Kaap gepraat:
  • Afrikaans-Hollandse omgangsvariëteite ontstaan weens die kreolisering van die taal en nuwe omgangsvariëteite word gekenmerk deur ‘n eenvoudiger taalkode.
  • Middel 17de eeu:  Europeërs vestig hulle aan die Kaap en die Nederlandse taal begin meng: Suiwer Nederlands, Burger Afrikaans/ Kaaps-Hollands, Boere-Afrikaans, Hottentot-Hollands/ Hottentot-Afrikaans, Slawe-Afrikaans en Vreemdeling Afrikaans.

 

  • In 1875 identifiseer S.J. du Toit die volgende soorte Afrikaans:

1) Heere-Afrikaans;

2) Boere-Afrikaans;

3) Hottentot-Afrikaans.

  • In 1875 ontstaan die eerste Afrikaanse taalbeweging met die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners.
  • Afrikaans word egter eers 50 jaar later erken as amptelike taal.  Wet 9 van 1925 stel Afrikaans gelyk aan Nederlands en is die stryd vir die erkenning van ons moedertaal uiteindelik gewen.

 

Wys ook jou taaltrots met de Afrikander se “Monumentaal” t-hemp wat die Taalmonument uitbeeld, elke woord op die ontwerp kom ook op die monument self voor. Kliek hier om te bestel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *