Author: Liza-Mari Oberholzer

KOOPMANS

Maria Margaretha (Marie) Koopmans-de Wet

Maria Margaretha (Marie) Koopmans-de Wet se belangrikste werk was in belang van die vroue en kinders in die konsentrasiekampe van die Anglo-Boereoorlog. Toe Olive Schreiner haar pamflet uitgee met ‘n beroep vir reg en vrede, het Marie ‘n eksemplaar daarvan aan ‘n vriendin in Londen gestuur om dit aan koningin Victoria te stuur. Marie het […]

Lees meer
Paul Kruger

Kom ons vier Krugerdag!

Op 10 Oktober vier ons Krugerdag deur ‘n kort oorsig te gee van sekerlik een van die mees bekende figure in Suid-Afrikaanse geskiedenis, Johannes Stephanus Paulus Kruger! Hy  is op 10 Oktober 1825 gebore op die plaas Bulhoek, wat aan sy oupa behoort het. Op elfjarige ouderdom sluit sy ouers aan by Hendrik Potgieter se trek as deel van die Groot Trek.   (more…)

Lees meer
KoosDeLaRey

Generaal Jacobus Herculaas (Koos) de la Rey

Generaal Jacobus Herculaas (Koos) de la Rey word beskou as een van die sterkste en hardkoppigste Boere-generaals. Tydens die Anglo-Boereoorlog is hy geken as ‘n briljante strateeg wat veral tydens die guerrilla-fase van die oorlog baie suksesse besorg het. Dit is daarom redelik ironies dat De la Rey van die begin af gekant was teen […]

Lees meer
Histories-gesproke_Jopie-Fourie-rs

Josef Johannes (Jopie) Fourie

Josef Johannes (Jopie) Fourie is op 27 Augustus 1878 gebore in die Distrik Pretoria en sterf in 1914 voor ’n vuurpeloton. Hy word as ’n held gesien wat tot die einde geveg het vir die onafhanklikheid van die ou Boererepublieke en opgestaan het vir die idees waarin hy glo het. In 1914 sluit hy by […]

Lees meer
paul roos

Paul Roos

Paul Roos wat ook as Oom Polla bekend gestaan het, was die eerste Springbok rugbykaptein wat die eerste Suid-Afrikaanse rugbytoerspan na Brittanje in 1906 geleihet. In 1903 het Roos die eerste keer vir die Westelike Provinsie in ’n Curriebekertoernooi gespeel en is in dieselfde jaar ook gekies om Suid-Afrika in die derde toets teen die […]

Lees meer
paul-kruger

Stephanus Johannes Paulus (Paul) Kruger

Stephanus Johannes Paulus Kruger, ook bekend as “Oom Paul” was die laaste president van die Zuid-AfrikaanscheRepubliek.  Hy is vier keer tot president verkies, die laaste keer in 1898.  Paul Kruger se pa, Casper Jan Hendrik Kruger, en sy moeder, Elsie Fransina Steyn, het by die Groot Trek aangesluit, en die jong Paul het al die ontberings van die tyd deurgemaak.

(more…)

Lees meer

Wil jy vir De Afrikander Handelshuis werk?

Is jy onsettend nederig, honger vir uitdagings, gemaklik met probleme oplos en verskriklik passievol oor Afrikaans? Doen dan aansoek om by die enigste Afrikaanse winkel van sy soort te kom werk! (more…)

Lees meer
Jan-Jou Bielie

Jan – Jou Bielie (2)

Op Saterdag 6 April 1652 vaar Jan van Riebeeck en sowat 90 man Tafelbaai binne.  Van die begin van die nedersetting ervaar die settelaars heelwat probleme.  Die hout waarvan die eerste plankutjies gebou moes word is heel onder in die skepe gelaai en die vroue wat die reis meemaak moet vir die eerste twee weke aan boord bly terwyl die mans probeer skuilings bou.

(more…)

Lees meer