Category: Uncategorized

paul roos

Paul Roos

Paul Roos wat ook as Oom Polla bekend gestaan het, was die eerste Springbok rugbykaptein wat die eerste Suid-Afrikaanse rugbytoerspan na Brittanje in 1906 geleihet. In 1903 het Roos die eerste keer vir die Westelike Provinsie in ’n Curriebekertoernooi gespeel en is in dieselfde jaar ook gekies om Suid-Afrika in die derde toets teen die […]

Lees meer
paul-kruger

Stephanus Johannes Paulus (Paul) Kruger

Stephanus Johannes Paulus Kruger, ook bekend as “Oom Paul” was die laaste president van die Zuid-AfrikaanscheRepubliek.  Hy is vier keer tot president verkies, die laaste keer in 1898.  Paul Kruger se pa, Casper Jan Hendrik Kruger, en sy moeder, Elsie Fransina Steyn, het by die Groot Trek aangesluit, en die jong Paul het al die ontberings van die tyd deurgemaak.

(more…)

Lees meer
Jan-Jou Bielie

Jan – Jou Bielie (2)

Op Saterdag 6 April 1652 vaar Jan van Riebeeck en sowat 90 man Tafelbaai binne.  Van die begin van die nedersetting ervaar die settelaars heelwat probleme.  Die hout waarvan die eerste plankutjies gebou moes word is heel onder in die skepe gelaai en die vroue wat die reis meemaak moet vir die eerste twee weke aan boord bly terwyl die mans probeer skuilings bou.

(more…)

Lees meer
20130908200138!Patriot_eerste_voorblad

Die Eerste Afrikaanse Taalbeweging

Die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) is op 14 Augustus in die Paarl gestig onder leiding van ds. S.J. du Toit. Dit was die begin van die Eerste Afrikaanse Taalbeweging. Die doel van hierdie organisasie was om die mense daarvan bewus te maak dat hulle ‘n eie taal het wat Afrikaans genoem word. Die GRA was egter van mening dat dit nog te vroeg was om te dink aan ‘n Bybelvertaling in Afrikaans.

(more…)

Lees meer