Kontak

Vir enige navrae - gesels met ons

WAAR IS ONS?

Kom besoek ons winkel by die Voortrekkermonument in Eeufees weg, Pretoria.

Besigheidsure:

Maandae – Sondae: 9:00 – 17:00

SKAKELBORD

Vir navrae, omruilings, geskiedenis staaltjies of enige hemp-verwante praatjies, kontak ons skakelbord per e-pos by handelshuis@afrikander.com

As ‘n e-pos nie genoeg is nie, kontak gerus vir Charl by 084 903 1111.

KLEIN HANDELAARS WAT GRAAG ONS PRODUKTE WIL AANSKAF

Kontak vir Liza-Mari by lisa@afrikander.com

Om voorstelle te maak of verder te gesels, volg ons Facebook, Twitter, Google+ en Pinterest

 

ONTVANG SPESIALE AANBIEDINGE – TEKEN IN OP “DIE POSMEESTER”:

E-pos adres