Afrikaners is Plesierig
Afrikaners is PlesierigAfrikaners is PlesierigAfrikaners is Plesierig

Afrikaners is Plesierig

R 270.00

Karen Zoid het dié polka-draai lied in 2001 verwerk tot ’n moderne rock-liedjie wat die joligheid van Afrikaners vesinnebeeld. Afrikaners was nog altyd plesierig, in die 20ste eeu het jong Afrikaners veral “piekniekspeletjies” uitgevoer op die maat van “Japie my skapie” en “Siembamba”.

Clear
SKU: N/A Categories: ,

Product Description

Wat maak Afrikaners is Plesierig uniek?

  • Die hemp is langer gemaak onder vir meer gemak
  • Die hals is nie te laag nie maar voel ook nie soos ‘n polo-nek nie
  • Die ontwerp sal nie uitwas nie, dis taaier as ‘n ratel
  • Die hemp is van begin tot einde in Suid-Afrika gemaak!

Die Afrikaners is Plesierig t-hemp word netjies verpak in ‘n kartonkoevert wat elke bestelling soos Kersfees laat voel.

Groottes:

Die Afrikaners is Plesierig hemde is se groottes is effens kleiner as meeste ander hemde. Indien jy onseker is bestel eerder een grootte groter!

Additional Information

Grootte

Small, Medium, Large, XLarge, XXLarge, XXXLarge

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikaners is Plesierig”

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Gewilde produkte

Lyk goed, voel goed