Jan 2
JanCombine 2

Jan – Bielie van die bosveld

R 270.00

Betekenis: Jan van Riebeeck het sy status as Bielie verwerf toe hy in 1652 met ‘n vloot van vyf skepe ‘n halfwegstasie na die Ooste asook ‘n Europese nedersetting aan die Suidpunt van Afrika kom vestig het. Van Riebeeck was eintlik al in 1651 die eerste keer in die Kaap toe hy as deel van ‘n vloot ‘n groepie skipbreukelinge van die Nieuw Haarlem kom haal het.

*Kies jou grootte om hom by jou wa te voeg:

Clear
SKU: N/A Categories: ,

Product Description

WAT MAAK DIE JAN VAN RIEBEECK HEMP UNIEK?
  • Hoë kwaliteit t-hemp.
  • 100% katoen.
  • Sag, sterk en duursaam.
  • Jan se snor.
  • Neklyn is effens dunner gemaak vir meer gemak.

Elke t-hemp word netjies in ‘n kartonkoevert verpak sodat elke bestelling soos Kersfees voel.

Aflewering is gratis en jy kan jou hemp omruil as hy nie soos ‘n handskoen pas nie.

Grootte-Gids

Onderarm tot onderarm / Rug neklyn tot onderkant.

  • M – 53cm / 71 cm
  • L – 56cm / 73 cm
  • XL – 59cm / 75cm
  • XXL – 62cm / 77cm
  • XXXL – 65cm / 79cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Jan – Bielie van die bosveld”

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Gewilde produkte

Lyk goed, voel goed