Blommetjie2
Blommetjie2Blommetjie 2blommetjie

Blommetjie gedenk aan my

R 270.00

Blommetjie gedenk aan my word gesien as die eerste Afrikaanse “rockliedjie.  Die lied is gebasseer op die ware verhaal van ‘n vrou wat in 1968 oppad na haar troue in ‘n motorongeluk oorlede isSommige mense beweer dat hulle die spook van die vrou in Uniondale al gesien duimry het. Daarom lui die liedjie se woorde: Blommetjie gedenk aan my, en sy lig haar duim na boBlommetjie gedenk aan my, sing die spook van die Klein Karoo.

Clear
SKU: N/A Categories: , ,

Product Description

Wat maak “Blommetjie gedenk aan my” uniek?

  • Die hemp is langer gemaak onder vir meer gemak
  • Die hals is nie te laag of te hoog nie
  • Proteas maak enige dame se uitrusting meer aantreklik
  • Die kleur van die t-hemp is spesiaal gemeng en als op eie bodem gedoen

Elke t-hemp word netjies verpak in ‘n kartonkoevert wat elke bestelling soos Kersfees laat voel.

Aflewering is gratis en jy kan jou t-hemp omruil indien dit nie soos ‘n handskoen pas nie.

Additional Information

Grootte

Small, Medium, Large, XLarge, XXLarge

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Blommetjie gedenk aan my”

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Gewilde produkte

Lyk goed, voel goed