Sale!
Afrikander 2
Afrikander

De Afrikander

R 249.00 R 180.00

Betekenis: In 1707 het Hendrik Biebouw uitgeroep: “Ik ben een Afrikander” (Ek is ‘n Afrikaner), in opstand teen die koloniale regering in die Kaap. Hy was die eerste persoon wat na homself as ‘n “Afrikaner” verwys het. Dit was die simboliese oomblik waar Afrikaners hulle gesigte na Afrika gedraai het en hulle na dié kontinent vernoem het.

*Kies jou grootte om hom by jou wa te voeg:

Clear
SKU: N/A Category:

Product Description

WAT MAAK DIE HEMP UNIEK?

  • Hoë kwaliteit ontwerp wat nie met tyd uitwas nie.
  • 100% katoen.
  • Gemaklike neklyn wat netjies aanmekaar gesit is.
  • Duursame materiaal en gewaarborg om jou bo die skare te laat uitstaan.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “De Afrikander”

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Gewilde produkte

Lyk goed, voel goed