delarey
De la Rey

De la Rey

R 270.00

Generaal Koos de la Rey word gesien as een van die braafste en doeltreffendste generaals van die Anglo-Boereoorlog.  De la Rey was ‘n diep gelowige mens en ‘n sakbybel was selde nie in sy hande nieDe la Rey was gekant teen die oorlog tot die laaste, maar toe hy as lafaard beskuldig is tydens ‘n Volksraadvergadering, het hy gesê dat as die tyd vir oorlog sou kom, hy sou veg lank nadat die wat koukus oor die oorlog al opgegee het. Die woorde sou later bewaarheid word. Hy is bekend vir sy leierskap en buitengewone militêre vernuf in die oorwinning by die Slag van Magersfontein en ander veldslae wat Kraaipan, Graspan en Modderrivier insluit.

Clear
SKU: N/A Categories: , ,

Product Description

Wat maak die De la Rey t-hemp uniek?

  • Hy is ‘n leier soos geen ander
  • Jy kan met die hemp gaan jag, want hy is groen
  • Die materiaal is poli-katoen, en voel sag op jou lyf
  • Hy gaan nie uitrek of krimp nie

Elke t-hemp word netjies verpak in ‘n kartonkoevert wat elke bestelling soos Kersfees gaan laat voel. Aflewering is gratis en jy kan jou t-hemp omruil indien dit nie soos ‘n handskoen pas nie.

Grootte-Gids

Onderarm tot onderarm / Rug neklyn tot onderkant.

  • M – 53cm / 71 cm
  • L – 56cm / 73 cm
  • XL – 59cm / 75cm
  • XXL – 62cm / 77cm
  • XXXL – 65cm / 79cm

Additional Information

Grootte

4XL, XXXXL, Medium, Large, XLarge, XXLarge, XXXLarge

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “De la Rey”

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Gewilde produkte

Lyk goed, voel goed