Paul Kruger
Paul KrugerPaul KrugerPaul Kruger

De Leeuw van Zuid-Afrika

R 270.00

Paul Kruger, of “oom Paul” was die laaste President van die Zuid-Afrikaanse Republiek. Hy is vier keer verkies. Hy was nie net ’n gerespekteerde bemiddelaar en krygsman nie, maar is ook bekend daarvoor dat hy man alleen ’n geveg met ’n leeu gewen het. Hy het ook sy duim verloor in ’n aanval van ‘n renoster. Behalwe die Kruger wildtuin is talle strate in SA, 53 strate in Nederland en 6 in Vlaandere na hom vernoem.

Clear
SKU: N/A Categories: ,

Product Description

WAT MAAK DIE PAUL KRUGER T-HEMP UNIEK?
  • Hoë kwaliteit t-hemp.
  • 100% katoen.
  • Sag, sterk en duursaam.
  • Bruin is elke man se kleur.
  • Neklyn is effens dunner gemaak vir meer gemak.

Jou Paul Kruger t-hemp word netjies in ‘n kartonkoevert verpak sodat elke bestelling soos Kersfees voel.

Grootte-Gids

Onderarm tot onderarm / Rug neklyn tot onderkant.

  • M – 53cm / 71 cm
  • L – 56cm / 73 cm
  • XL – 59cm / 75cm
  • XXL – 62cm / 77cm
  • XXXL – 65cm / 79cm

Additional Information

Grootte

4XL, XXXXL, Medium, Large, XLarge, XXLarge, XXXLarge

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “De Leeuw van Zuid-Afrika”

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Gewilde produkte

Lyk goed, voel goed