Groot vyf
Groot VyfGroot vyf

Die “Groot 5”

5 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

R 270.00

Betekenis:

Andries Pretorius: Tydens die Groot Trek het hy met sukses die slag van Bloedrivier gelei met 470 Boere teen sowat 15000 Zoeloes, net drie Trekkers is gewond. Pretoria is na hom vernoem.

Paul Kruger: Het die Bybel byna uit sy kop geken, die guerilla-oorlogmetode help ontwerp, was President van die Transvaal en sleutelfiguur in die verkryging van onafhanklikheid van Transvaal as ‘n Republiek.

Generaal Koos de la Rey: Bekendheid verwerf vir die oorwinning tydens die slag van Magersfontein in 1899. Ook veldslae in Moedwil, Nooitgedacht, Driefontein, Donkerhoek and Tweebosch gewen teen die Britse magte.

Piet Retief: Bekende Voortrekkerleier, sterf aan die hand van die Zoeloe-koning, Dingaan. Pietermaritzburg (Piet Retief en Gerrit Maritz) is gedeeltelik na hom vernoem.

Jan van Riebeeck: Bekend as die stamvader van Afrikaners, het in 1651 en toe weer in 1652 by die Kaap aangeland. Was die Bevelvoerder van die Kaap van 1652 to 1662.

*Kies jou grootte om hom by jou wa te voeg:

Clear
SKU: N/A Categories: ,

Product Description

Wat maak die Historiese Groot 5 t-hemp uniek?

  • Trots Suid-Afrikaans.
  • 100% katoen.
  • Sit gemaklik, sterk materiaal.
  • Die kakie-kleur werk goed vir kamoeflering.
  • Word gratis afgelewer voor jou deur!

Elke hemp word ook netjies in ‘n kartonkoevert verpak sodat elke bestelling soos Kersfees kan voel! As jou hemp nie soos ‘n handskoen pas nie, kan jy hom gerus laat omruil ook.

Grootte-Gids

Onderarm tot onderarm / Rug neklyn tot onderkant.

  • M – 53cm / 71 cm
  • L – 56cm / 73 cm
  • XL – 59cm / 75cm
  • XXL – 62cm / 77cm
  • XXXL – 65cm / 79cm

1 review for Die “Groot 5”

  1. 5 out of 5

    :

    Mal oor die Groot 5! Lekker ordentlike hemde. Ek koop sommer een vir almal wat ken vir kersfees

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Gewilde produkte

Lyk goed, voel goed