Sale!
Monument 1

Monumentaal

R 249.00 R 180.00

Betekenis: Monumentaal verwys na die Afrikaans Taalmonument wat 1974 in die Paarl opgerig is ter nagedagtenis aan die eerste stryders vir die reg en voortbestaan van Afrikaans. Die boodskap van die monument is afkomstig van Onze Jan wat in 1905 ‘n toespraak genaamd, “Is’t u Ernst?” gelewer het wat studente bewus moes maak dat die beskerming van hulle taal hul erns moet wees.

*Hemp is net in enkele groottes beskikbaar aangesien die ontwerp uitfasseer word.

*Let wel beperkte groottes is beskikbaar in dié t-hemp:

Clear
SKU: N/A Categories: ,

Product Description

WAT MAAK DIE HEMP UNIEK?
  • Neklyn is ‘n moderne snit (V-nek) vir beide mans en dames.
  • Hoë kwaliteit ontwerp wat nie met tyd uitwas nie.
  • 100% katoen.
  • Die ontwerp is in presiese skaal (10-10-19-5) teenoor die fisiese Taalmonument in die Paarl.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Monumentaal”

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Gewilde produkte

Lyk goed, voel goed