Hartjie my liefie

My hartjie my liefie

R 270.00

 

Lied 107 in die FAK-sangbundel is ‘n liefdesliedjie wat soos volg lui:

 

“My hartjie, my liefie, die son sak weg,

die son sak weg, die son sak weg.

My hartjie, my liefie, die son sak weg

daar onder by die blou berge.”

Clear
SKU: N/A Category:

Product Description

Wat maak “My hartjie my liefie” uniek?

  • Die hemp is langer gemaak onder vir meer gemak
  • Die hals is nie te laag nie maar voel ook nie soos ‘n polo-nek nie
  • Die ontwerp sal nie uitwas nie, dis taaier as ‘n ratel
  • Die hemp is van begin tot einde in Suid-Afrika gemaak!

Elke t-hemp word netjies verpak in ‘n kartonkoevert wat elke bestelling soos Kersfees laat voel.

Aflewering is gratis en jy kan jou t-hemp omruil indien dit nie soos ‘n handskoen pas nie.

Groottes:

Hierdie hemp se groottes is redelik standaard. Indien jy twyfel bestel een grootte groter.

Additional Information

Grootte

Small, Medium, Large, XLarge, XXLarge, XXXLarge

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “My hartjie my liefie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Gewilde produkte

Lyk goed, voel goed