Ons vir jou 2
Ons vir jouCombin 10

Ons vir jou

R 270.00

In die middel van die Voortrekkermonument in Pretoria is ‘n senotaaf met die woorde “Ons Vir Jou, Suid-Afrika”. Die senotaaf is ‘n leë graf wat dien as ‘n simboliese rusplek vir Piet Retief en die ander Voortrekkers wat tydens die Groot Trek gesterf het.  Een keer per jaar, rondom 12:00 op 16 Desember, skyn die son deur die koepeldak van die Voortrekkermonument en verlig die woorde “Ons Vir Jou, Suid-Afrika”. Hierdie woorde spreek van die dapperheid wat die Voortrekkerleiers aan die dag gelê het en herinner ons van die opofferings wat gemaak is.  

Clear
SKU: N/A Categories: , ,

Product Description

WAT MAAK “ONS VIR JOU” UNIEK?
  • Neklyn is effens dunner gemaak vir meer gemak, en meesterlik gestuk
  • Top gehalte t-hemp, 100% katoen
  • ‘n Hemp gemaak in herinnering van ons voorouers
  • Een van D.A.H se beste verkopers

Elke t-hemp word in ‘n netjiese kartonkoevert verpak sodat elke bestelling soos Kersfees voel.

As die hemp nie soos ‘n handskoen pas nie, kan dit omgeruil word.

Grootte-Gids

Onderarm tot onderarm / Rug neklyn tot onderkant.

  • M – 53cm / 71 cm
  • L – 56cm / 73 cm
  • XL – 59cm / 75cm
  • XXL – 62cm / 77cm
  • XXXL – 65cm / 79cm

Additional Information

Grootte

4XL, XXXXL, XSmall, Medium, Large, XLarge, XXLarge, XXXLarge

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ons vir jou”

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Gewilde produkte

Lyk goed, voel goed