Oulap 2
Oulap 1Combine 8

Oulap se rooi maak mooi

R 270.00

Betekenis: In 1825 het die Britse bewindhebbers die Suid-Afrikaanse handelstelsel gewysig en is riksdaler, skelling en stuiwer (of “oulap”) vervang met ponde, sjielings en pennies. In die volksmond het ‘n pennie dus bekend gestaan as ‘n “oulap”. Rooi kleursel was aanvanklik verskriklik duur en daarom was dit ‘n status-simbool om rooi klere te kan dra.

*Kies jou grootte om hom by jou wa te voeg:

Clear
SKU: N/A Categories: ,

Product Description

WAT MAAK DIE HEMP UNIEK?
  • Die hemp is lank onder en sit netjies.
  • Geen moue – vir ekstra vryheid.
  • 100% katoen.

Elke hemp word netjies in ‘n kartonkoevert verpak sodat elke bestelling soos Kersfees voel.

As jou hemp nie soos ‘n handskoen pas nie, ruil hom gerus om.

Additional Information

Kleur

Swart

Grootte

XSmall, Small, Medium, Large, XLarge, XXLarge

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Oulap se rooi maak mooi”

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Gewilde produkte

Lyk goed, voel goed