Piet Retief

Piet Retief rooktabak

R 499.00

Product Description

Piet Retiefse kommando rooktabak-mengsel het soveel skop soos sy perd, laat jou adams-appel tot in jou krop gallop en sal verseker jou longe vir die langpad laai. Hang hierdie staalbord in jou kombuis of by jou braai, en kyk hoe jou vriende stadig maar seker meer respek vir jou kry.

Mates: 450mm x 750mm

Materiaal: Staal

Koerier: Gratis

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Piet Retief rooktabak”

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Gewilde produkte

Lyk goed, voel goed