Andries Pretorius
Andries PretoriusAndries PretoriusAndries Pretorius

Pretorius – Tweedehandse wa-handelaar

R 270.00

Hierdie is ‘n humoristiese uitbeelding van Andries Pretorius wat bekend was vir sy leidende rol tydens die Slag van Bloedrivier. Die stad Pretoria is ook na hom vernoem. Verder het Pretorius ‘n sentrale rol gespeel in die vredesonderhandelinge met die Zoeloes in Port Natal en was die leier van die Natalse Boere in hulle opposisie teen Brittanje in 1842. Aan die einde van sy lewe het hy het op ‘n plaas in Magaliesberg gewoon waar hy oorlede is op 55 jarige ouderdom.

Clear
SKU: N/A Categories: ,

Product Description

WAT MAAK “PRETORIUS” UNIEK?
  • Neklyn is effens dunner gemaak vir meer gemak, en meesterlik gestuk
  • Top gehalte t-hemp, poli-katoen materiaal wat nie krimp nie
  • Die drukwerk op die t-hemp was nie sommer uit nie, taaier as ‘n ratel
  • Elke hemp word vergesel met ‘n kaartjie wat die t-hemp vanuit ‘n geskiedkundige perspektief verduidelik

Elke t-hemp word in ‘n netjiese kartonkoevert verpak sodat elke bestelling soos Kersfees voel.

As die hemp nie soos ‘n handskoen pas nie, kan dit omgeruil word.

Grootte-Gids

Onderarm tot onderarm / Rug neklyn tot onderkant.

  • M – 53cm / 71 cm
  • L – 56cm / 73 cm
  • XL – 59cm / 75cm
  • XXL – 62cm / 77cm
  • XXXL – 65cm / 79cm

Additional Information

Grootte

4XL, Medium, Large, XLarge, XXLarge, XXXLarge

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Pretorius – Tweedehandse wa-handelaar”

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Gewilde produkte

Lyk goed, voel goed