FullSizeRender
FullSizeRender

Rebellie 1914

R 270.00

Rebellie 1914

In 1914 het talle Afrikaners standpunt ingeneem vir die onafhanklikheid van Brittanje en die wapen opgeneem in protes teen Suid-Afrika se deelname aan die Eerste Wêreldoorlog. Toe Groot-Brittanje in 1914 oorlog teen Duitsland verklaar, het talle voormalige Republikeine nie hulle weg oopgesien om vir Brittanje te veg teen Duitsland nie. Veral aangesien die Anglo-Boereoorlog maar 12 jaar vroëer was en weens Afrikaners se historiese verbintenis met Duitsland.

Die rebellie het plaasgevind onder leiding van genls. Manie Maritz in NoordwesChristiaan Frederik Beyers, bevelvoerder van die Uniale Weermag in die Transvaal, kaptein Jopie Fourie en genl. Christiaan de Wet.

Clear
SKU: N/A Categories: ,

Product Description

m jou lyf sitWat maak die Rebellie 1914 t-hemp uniek?

  • Dit is ‘n moderne ontwerp wat die hulde bring aan die opofferings wat ons voorvaders gemaak het
  • Gerugte doen die rondte dat die hemp jou meer selfvertroue gee
  • Die hemp is gemaak van 100% katoen, wat die hemp sag op jou vel laat voel
  • Hemp het ‘n moderne snit sonder dat hy te styf om jou lyf sit

Hoe groot is ons groottes?

Die groottes is baie in lyn met gewone groottes. As jy gewoonlik ‘n Medium dra sal jy by De Afrikander ook ‘n Medium dra. As jy groter skouers of ekstra lengte onder nodig het, bestel maar een grootte groter. Hier is ‘n gits wat jou kan help:

Grootte-Gids

Onderarm tot onderarm / Rug neklyn tot onderkant.

  • M – 53cm / 71 cm
  • L – 56cm / 73 cm
  • XL – 59cm / 75cm
  • XXL – 62cm / 77cm
  • XXXL – 65cm / 79cm

Additional Information

Grootte

4XL, Medium, Large, XLarge, XXLarge, XXXLarge

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Rebellie 1914”

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Gewilde produkte

Lyk goed, voel goed