Suikerbos 2
Suikerbos 1Combine 7

Suikerbossie

R 270.00

Betekenis: Die bekende liedjie “Suikerbossie, ek wil jou hê” is ‘n volksliedjie wat gaan oor ware liefde en hoe die liefde eenvoudige takies soos broodbak of ‘n ordentlike koppie tee maak, maklik aan die sy geskuif word. Suikerbossie is ook ‘n tipe Protea asook ‘n lewensmiddel vir die bedreigde Kaapse suikervoël.

*Kies jou grootte om hom tot jou mandjie te voeg:

Clear
SKU: N/A Categories: ,

Product Description

WAT MAAK DIE HEMP UNIEK?
  • “Tanktop”-snit met sagte materiaal.
  • Trots Suid-Afrikaans – vervaardig op eie bodem
  • 100% katoen.
  • Hemp is langer gemaak aan die onderkant vir meer gemak
  • Die hals is nie te laag of te hoog nie – net reg

Elke hemp word netjies in ‘n kartonkoevert verpak wat elke bestelling soos Kersfees laat voel.

As jou hemp nie soos ‘n handskoen pas nie, ruil hom gerus om.

Additional Information

Kleur

Lig blou

Grootte

Small, Medium, Large, XLarge, XXLarge

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Suikerbossie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Gewilde produkte

Lyk goed, voel goed