Voortrekker

Voortrekker Boerewors

R 499.00

Voortrekker Boerewors spesery mengsel staalbord. Ideaal om op ‘n muur, kroeg of braai-area te pronk. Die bord laat jou bors bult met trots op jou voorvaders se resepte. Soos melktert, pampoenpoffertjies en babotie – net so uniek is die boere se boerewors speserye.

Mates: 450mm x 750mm

Materiaal: Staal

Koerier: Gratis

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Voortrekker Boerewors”

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Gewilde produkte

Lyk goed, voel goed