Voortrekker monument
Voortrekkermonument

Voortrekkermonument

R 270.00

Die Voortrekkermonument is ’n gedenkteken vir die Groot Trek en ’n simbool van die Voortrekkers se moed, volharding en vasberadenheid in die stigting van die twee voormalige Boererepublieke. Die gebou is ’n 41m hoë blok wat omring is met 64 graniet ossewaens. Op die vier hoeke staan die standbeelde van Andries Pretorius, Piet Retief, Hendrik Potgieter en die Onbekende Voortrekker. ’n Dagboek van Jan van Riebeeck, die Piet Retief-traktaat, Die Gelofte, Die Stem en ’n Statebybel is in die hoeksteen van die monument toegemessel. Die son wat deur die opening van die koepeldak skyn simboliseer God se seën oor die lewe en werk van die Voortrekkers.

Clear
SKU: N/A Category:

Product Description

Wat maak die Voortrekkermonument t-hemp uniek?

  • Hy is ‘n leier soos geen ander
  • Jy kan met die hemp gaan jag, want hy is groen
  • Die materiaal is poli-katoen, en voel sag op jou lyf
  • Hy gaan nie uitrek of krimp nie

Elke t-hemp word netjies verpak in ‘n kartonkoevert wat elke bestelling soos Kersfees gaan laat voel.

Grootte-Gids

Onderarm tot onderarm / Rug neklyn tot onderkant.

  • M – 53cm / 71 cm
  • L – 56cm / 73 cm
  • XL – 59cm / 75cm
  • XXL – 62cm / 77cm
  • XXXL – 65cm / 79cm

Additional Information

Grootte

4XL, Small, Medium, Large, XLarge, XXLarge, XXXLarge

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Voortrekkermonument”

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Gewilde produkte

Lyk goed, voel goed