ONS BLOG

5 Feite oor die Protea

5 Feite oor die Protea

Die Protea is vernoem na Proteus,
‘n Griekse mitologiese seekoning wie oor die mag beskik het
om te weet van alle dinge wat in die verlede gebeur het, asook dinge wat in die toekoms sou gebeur.

Resep vir die beste appelkooskonfyt

Resep vir die beste appelkooskonfyt

Soek jy iets om ‘n eenvoudige broodjie of botterbroodjie (scone) lewe te gee? Hierdie appelkooskonfyt is nie net lekker nie, dit bevat ook talle gesondheidsvoordele. Dit kan byvoorbeeld kanker voorkom aangesien dit ‘n hoë bron van pektien is.

Advertensies uit die 1900’s

Advertensies uit die 1900’s

Ons het op ‘n ou telefoonboek afgekom met interessante advertensies uit die 1900’s. Dit gee mens ‘n blik op watter besighede in Pretoria se middestad was, die tipe dekor wat in mode was en toe Cafe Riche dié plek in Pretoria was om uit te hang. (more…)

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.