afrikaans kussings

Afrikaanse kussing

R260.00

 

Dié kleurvolle strooikussing is perfek vir jou bed of bank en bring sommer Afrikaans so in jou huis in. Beskikbaar in ’n verskeidenheid kleurkombinasies met unieke bewoording.  Elke kussing is handgemaak so kleur-en woordkombinasies kan verskil.

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.