Baba Vellies

R150.00

 

Egte leer baba Vellies, beskikbaar in verskeie kleure.

Het jy geweet:

Die velskoen (vellies) is tradisionele handgemaakte skoene wat deur die pa van ‘n huisgesin gemaak is.  Seunskoene is gemaak deur ‘n stuk soolleer in water te sit om dit te laat sag word.  Daarna het die kind sy voet op die leer gedruk om die regte vorm en grootte van die sool te kry waarna die bo-kant van die skoen oorgewerk is.  Meisies het gewoonlik skoentjies van dunner leer met ietwat hoër sole gekry. Vellies is wyd en syd tydens die Groot Trek gemaak en gedra. Maar onthou, as jy eg-Voortrekker wil wees, los maar die sokkies in die laai.

Clear
SKU: N/A Categories: , ,

Additional information

Kleur

Pienk, Pienk en Navy, Ligbruin, Donkerbruin

Grootte

6-12 maande, 12-18 maande

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.