Driepoot Sout & Peper Potjies

R100.00R120.00

 

Sout -en peper potjies is die vorm van ’n driepoot pot, meer Suid-Afrikaans as dit kry jy seker nie! Jy gooi bloot jou sout en peper in deur die kurkprop aan die onderkant van die potjies te verwyder.

Het jy geweet?

‘n Driepoot pot word gewoonlik gebruik om potjiekos in te maak. Volgens kenners moet ‘n nuwe pot “ingebreek” word om ontslae te raak van die ystersmaak. Die geheim van ‘n lip-lekker potjie lê daarin dat die bestandele in lae ingegooi moet word. Eerste moet die vleis ingesit word en die speserye word dan bygevoeg sodra die vleis amper gaar is. Laaste volg die groente wat op die vleis gesit word in volgorde van hulle kooktyd.

Clear
SKU: 10813-1-1 Categories: ,

Additional information

Potjies

Groot, Klein

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.