Skip to product information
1 of 8

Republk

Avontuur Rugsak

Regular price R 2,199.00 ZAR
Regular price Sale price R 2,199.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Avontuur is 'n egte leer rugsak, wat met tyd en moeite gestik en aanmekaar gesit is om jou stylvol op enige wêreldreis te kan akkomodeer. Die Avontuur het twee klein en een groot sak met kwaliteit ritsluiters. Die binnekant is ook met leer afgewerk. Dit is ideaal vir 'n vinnige stap, 'n skootrekenaar of as 'n oornag-sak vir enige rugsak-reisiger. Dra Avontuur met jou saam.

Grootte: 410mm x 280mm x 100mm