Skip to product information
1 of 4

Republk

Avontuur Subskripsieboks

Regular price R 550.00 ZAR
Regular price Sale price R 550.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Grootte
Geslag

Republk glo in 'n lewe vol avontuur. Kry elke maand 'n geheime boks vol Republk produkte. Die inhoud van elke boks is 'n geheim, maar jy kan verwag om die volgende items in elke boks te ontvang:

1) 'n Enamel koffiebeker

2) 'n T-Hemp

3) 'n Skoonheidsproduk

4) 'n Coaster

5) 'n Geheime Republk produk

6) Koerier na enige plek in Suid-Afrika

 

T's en V's.

1) Hierdie subskripsie is geldig vir 3 maande en die bedrag van R550 word dus maandeliks vir drie maande afgetrek. 

2) Jy kan egter enige tyd jou subskripsie kanseleer deur ons een week voor jou volgende aftrekking in kennis te stel. 

3) Die foto's is slegs 'n aanduiding van wat jy kan verwag om in 'n boks te kry, Dit is nie te sê dat jy presies dieselfde t-hemp/koppie/geheime produk gaan ontvang nie.