Skip to product information
1 of 2

Republk

Baba Leer Vellies

Regular price R 150.00 ZAR
Regular price Sale price R 150.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Size
Colour

Republk se egte leer babavellies is beskikbaar in verskeie kleure.  Die sagte leer vellies is beskikbaar in:

3-6 maande (10 cm)

6-12 maande (12 cm) 

12 - 18 maande (13 cm) 

Het jy geweet:  Die velskoen (vellies) is tradisionele handgemaakte skoene wat deur die pa van ‘n huisgesin gemaak is.  Seunskoene is gemaak deur ‘n stuk soolleer in water te sit om dit te laat sag word.  Daarna het die kind sy voet op die leer gedruk om die regte vorm en grootte van die sool te kry waarna die bo-kant van die skoen oorgewerk is.  Meisies het gewoonlik skoentjies van dunner leer met ietwat hoër sole gekry. Vellies is wyd en syd tydens die Groot Trek gemaak en gedra. Maar onthou, as jy eg-Voortrekker wil wees, los maar die sokkies in die laai.