Skip to product information
1 of 2

Republk

Bok vir Sports T-hemp

Regular price R 250.00 ZAR
Regular price Sale price R 250.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Sizes

Die eerste Springbok klere is in 1906 ontwerp vir 'n toer na die Noordelike Halfrond toe kaptein, Paul Roos, besluit het dat die span hulle eie embleem en bynaam moet kies om te verhoed dat die Britse pers dit vír hulle kies. Dit is ook die embleem wat op dié t-hemp verskyn. Daarna het die embleem sewe maal verander. Die Protea blom is ook in 1996 vir die eerste maal op die embleem aangebring.