Republk
Bosvelder Vellie
Regular price
R 950.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 950.00 ZAR
Unit price
per
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Republk se Bosvelder vellie is gemaak om die toets van tyd te deurstaan. Sy snit is hoër, hy is netjies afgewerk en handgemaak met egte beesleer. Die sool buig gemaklik saam jou voet en die Republk kenteken pronk natuurlik aan die sykant. Vir gehalte en gemoedsrus, dra Republk.



