Skip to product information
1 of 1

De Afrikander Handelshuis

Gebottelde Moerkoffie 375ml

Regular price R 80.00 ZAR
Regular price Sale price R 80.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Moerkoffie is nie net kitskoffie nie, dis ‘n koffie met skop – ons oupagrootjies het tydens die oorlog teen die Britte in die veld patats en boomwortels uitgegrawe om ʼn blikbeker boeretroos mee te brou. Later is moerkoffie op die stoof in elke boerekombuis aanmekaar gesit en vandag kan jy dieselfde Afrika-boon sommer in ‘n pakkie koop – sit die huppel in jou stap met egte moerkoffie!