De Afrikander Handelshuis
Die Volgende Stop Bordspel
Regular price
R 465.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 465.00 ZAR
Unit price
per
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Met hierdie bordspel word jou beste stomstreektegnieke, algemene kennis en blitsverduidelikings van eiesoortige en eg Suid-Afrikaanse plekke, idees en selfs spreekwoorde gebruik om deur Suid-Afrika te toer. ‘n Prettige speletjie vir die hele gesin.

