Republk
Drakensberg Vellie
Regular price
R 950.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 950.00 ZAR
Unit price
per
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Die Drakensberge strek oor ’n afstand van byna 1 000 kilometer vanaf die Stormberge tot by die Wolkberg en is die grootste bergreeks in Suider-Afrika. Op die berge kom sneeu gereeld in die winter voor terwyl mis en reen heel jaar in die berge voorkom. Daar is talle bergpasse oor die Drakensberg waarvan die Sanipas een van die bekendste is.
Hierdie vellies is gepas vir kerk, werk en selfs stap!





