Skip to product information
1 of 5

Republk

Groot 5 T-hemp - Kinders

Regular price R 250.00 ZAR
Regular price Sale price R 250.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Grootte

'n Netjiese katoen t-hemp vir die kinders en klein grootmense. Goeie gehalte t-hemp wat nie uitrek nie en drukwerk wat nie verbrokkel nie.

 

Andries Pretorius: Het die Slag van Bloedrivier gelei met 470 Boere teen sowat 15000 Zoeloes. Pretoria is na hom vernoem.

 

Wie is op die Groot 5 t-hemp?

 

Paul Kruger: Het die Bybel byna uit sy kop geken, die guerilla-oorlogmetode help ontwerp, was President van die Transvaal en sleutelfiguur in die verkryging van onafhanklikheid van Transvaal as ‘n Republiek.

 

Koos de la Rey: Bekendheid verwerf vir die oorwinning tydens die slag van Magersfontein in 1899. Ook veldslae in Moedwil, Nooitgedacht, Driefontein en Tweebosch gewen teen die Britse magte.

 

Piet Retief: Bekende Voortrekkerleier, sterf aan die hand van die Zoeloe-koning, Dingaan. Pietermaritzburg (Piet Retief en Gerrit Maritz) is gedeeltelik na hom vernoem.

 Jan van Riebeeck: Bekend as die stamvader van Afrikaners, het in 1648 en toe weer in 1652 by die Kaap aangeland. Was die Bevelvoerder van die Kaap van 1652 tot 1662.