Republk
"Jurassic Park" Kruger Park T-hemp
Regular price
R 310.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 310.00 ZAR
Unit price
per
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Kruger Nasionale Park is een van die mees gewilde wildkyk bestemmings in die wêreld met ongeveer 145 soogdierspesies. Dit is moontlik om meer as 500 verskillende dierspesies te besigtig, waarvan sommiges nie elders in Suid-Afrika gevind kan word nie. Kruger het ongeveer 1 500 leeus, 12 000 olifante, 2 500 buffels, 1 000 luiperde en 5 000 renosters (swart en wit). Dit is inderdaad die Jurassic Park van Afrika!

