Republk
Kaalvoet oor die Drakensberge T-hemp
Regular price
R 155.00 ZAR
Regular price
R 310.00 ZAR
Sale price
R 155.00 ZAR
Unit price
per
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Met die Britse aneksasie van Natal het Susanna Smit, suster van Gerrit Maritz en vrou van Erasmus Smit, het die bekende uitlating gemaak dat sy eerder kaalvoet terug oor die Drakensberge sal stap as om onder Britse beheer te leef. Hierdie uitlating om haar vryheid te behou het Susanna bekendheid laat verwerf. Vandag nog staan daar ‘n standbeeld, naby Bergville op die Voortrekkerpas, in herinnering van Susanna Smit waar sy met haar rug op Natal gekeer wegstap. Vrouens in die Groot Trek is gekenmerk vir hulle dapperheid, deursettingsvermoë en moed.


